Woonstel Saffier
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Saffier Straat, Eros Park, Windhoek, Khomas
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Woonstel Saffier is in Windhoek, Khomas geleë en bied verblyf wat perfek is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Die knus kothuis met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n toilet, wasbak en stort.
Die leefarea sluit 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV in. Gratis WiFi-geriewe is beskikbaar, tesame met 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis sluit 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in. Die eetarea is ingerig met 'n tafel wat geskik is vir 2 gaste.
Buite kan gaste die boma-area en 'n braai-area geniet—'n ideale omgewing om die rus en vrede wat Windhoek bied te omhels. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 Saffier Straat, Eros Park, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Woonstel Saffier het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Saffier Straat, Eros Park, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang