Successfully reported

Worthy Stays

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Engela A
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Skoon netjiese akkommodasie. Skoon netjiese, gemaklike, goed beplande uitleg. Alles wat nodig is en genoeg kragpunte. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik, rustig en gasvriendelik. Heerlike, netjiese en rustige blyplek met baie vriendelike ontvangs deur gasheer en -vrou. Daar is als wat nodig is vir kort verblyf. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik. Pragtige akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Perseverance M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Good and safe. It was great. I loved it and I felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

We received a variety of amenities. Very happy indeed. The room was modern, welcoming and very clean. As it was a cold rainy weekend, I was happy to find an electric blanket on the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dis fantasies. Sal dit baie hoog aanbeveel en het dit reeds aanbeveel. Ongelooflik netjies en baie goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xavier M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfect place to blow off steam and to get away. Perfect getaway. Owners are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netjies en skoon verblyf. Dit was heerlik om hier aan huis te gaan. Netjies en skoon en alles wat mens nodig het. Vriendelike gashere wat inloer om seker te maak alles is voldoende. Airfryer maak dat jy self iets kan gaar/warm maak. Selfs strandhanddoeke en strykgeriewe is beskikbaar. Sal vir seker weer daar aanklop as ek in die area moet bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Die moeite werd. Baie lekker. Alles wat mens nodig het en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Aerodrome Road, The Palms, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe96887c3341ffdb8e6dd68de2dee78f94bc4adccb0296f3a7e20cbe3bb3958242f60ef5090db70a61bf8d7e331432ba6abd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 72 Aerodrome Road The Palms 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.099520982951 18.838067988734
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang