Successfully reported
+32

Wotu Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kruger Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wotu Lodge is 'n gastehuis wat skoon en gerieflike gastekamerverblyf bied in Bellville, 'n straat weg van Voortrekkerweg oorkant die Northlink College en naby al die gewilde nagklubs in die area. Dit is sentraal geleë na groot vervoerroetes, geriewe en winkelsentrums, bied maklike toegang tot die N1-hoofweg, en die Tygervallei-winkelsentrum is net 3,6 km weg. Die gastehuis is ideaal vir sakegaste of vakansiegangers.

Wotu Lodge bied verblyf in 'n Ekstra Groot Premium Kamer, Selfstandige Premium Kamer en 'n Gesinskamer. Elke kamer het sy eie privaat en suite-badkamer en is toegerus met 'n slim-TV met Netflix, 'n yskassie (sommige kamers), en 'n mikrogolfoond (sommige kamers).

Gaste sal 'n gemeenskaplike, goed toegeruste selfsorgkombuis deel. Gaste het toegang tot 'n swembadarea en buitebraaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

2.7/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 7 Kruger Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kruger Street, Bellville, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA792457a5de7fafce318e94b3efc3b708445e99884ffbb11b9ea4935560f5ba712125e978b38dcc96c5247fb4ca3344d35849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 7 Kruger Street Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.901075402984 18.635072500664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang