Woud Blokhuis
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 551/4 Harting Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Woud Blokhuis is tussen silwerberkebome in die bekoorlike Dullstroom in die hartjie van Mpumalanga se hooglande geleë.
Dié moderne houthuis is pragtig afgewerk en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ingeboude braai toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die leefarea het 'n gemaklike futon.
Die ruim leefarea het 'n dubbelslaapbank en lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die omheinde tuin en groot silwerberkebome.
Alhoewel Woud Blokhuis naby die middedorp, restaurante en toeriste-besienswaardighede geleë is, bied dit ook 'n uitsig oor 'n natuurlike vlei en die naburige landbougrond.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Arjen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 103
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 551/4 Harting Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Woud Blokhuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 551/4 Harting Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang