Successfully reported
+33

Xanadu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Waterkant Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Xanadu is 'n selfsorghuis in Ferreira Town, Jeffreysbaai. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë op die strandfront en het toegang tot die strand.

Dié huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer is het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die kamers het toegang tot 'n patio of die binnehof, en die badkamers het 'n stort of 'n bad.

Die ruim, goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, stoof, ingeboude kaste, gereedskap en ander toerusting. Die verhewe leefarea het ook 'n TV en 'n ingeboude kroeg en lei na die binnehof. Die ander kant van die leefarea lei na 'n ommuurde patio wat lei na die dek wat uitkyk oor die strand.

Op 'n winderige dag kan gaste die draagbare ketelbraaigeriewe na die binnehof skuif wat teen die wind beskut is. Veilige parkeerplek is vir voertuie beskikbaar.

Die eiendom is ook ideaal geleë naby wegneem-eetplekke, koffiewinkels en ander geriewe.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
2.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 50 Waterkant Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Xanadu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Waterkant Street, Ferreira Town, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c0d398c9b74d1baa8bbe8c52f948be8f4c6a2a7e316faa4b731d659be886c26772c3222bbdcc07bf424e83802a43451e3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 9 mense 2 5 1 4 50 Waterkant Street Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038536978974 24.930891362058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang