Xeriba's Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 55 Ring Road, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Xeriba's Guesthouse bied unieke verblyf in die woonbuurt Three Rivers in Vereeniging.
Die gastehuis beskik oor 6 gerieflike slaapkamers wat elk toegerus is met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer beskik oor 'n privaat ingang, TV, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en verwarmer. Die slaapkamers het ook 'n werkstasie en eetarea beskikbaar. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit River Square Winkelsentrum, Emerald Casino, Maccauvlei Gholfklub en Vaaldam in. Die gastehuis is naby hospitale en verskeie restaurante.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Zandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 55 Ring Road, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
- Gaste dink Xeriba's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 55 Ring Road, Three Rivers, Vereeniging, 1929, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang