Successfully reported

Y di dorp yt

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Zinnia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfy and tranquil. Beds are so comfy and warm. Lovely place. Rooms within the guesthouse are clean and everyone is so friendly and helpful. Breakfast the next day was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizette S
1 nag
4.8
Mei 2025

Personeel gaan uit hulle pad uit om jou gemaklik te maak. Definitief lekker gebly. Personeel is plat op die aarde, vriendelike mense en doen baie moeite met die akkommodasie en die ingeslote ontbyt was fantasties. Die kamer was mooi netjies met ekstra komberse vir die winterkoue. Die stort werk ook goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Het heel lekker gebly, was net teleurgesteld dat daar net n stort beskikbaar wa. Het heel lekker gebly, was net teleurgesteld dat daar net n stort beskikbaar was. Die verblyf was egter skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanrie H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Nie lekker nie. Ongelukkig met aankoms het ons gesien die buite lig het nie 'n lig in nie. Die binne vertrek het een lig gemis. Die dak het bo op ons bed gelek erg. Ons moes die handdoeke gebruik daarvoor. Die een enkelbed se laken was geskeer en die bed se poot was stukkend.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johane S
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Sep 2025

Very uncomfortable and felt unsafe as there is no gate from the main road. There is nothing in the kitchen, cutlery and dishes. Not even a dustbin in the house. Beds are uncomfortable and do not even have a fitted sheet on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Liezel V
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Feb 2025

As ons nul kon gee, sou ons! Ons het terugvoer gegee aan die webtuiste en verwag spoediglik 'n antwoord.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Johan
Y di dorp yt
Ons is werklik jammer dat julle ervaring hier by ons so negatief was. Ons is daarom dankbaar dat ons julle ten volle kon terugbetaal vir die bespreking. Ek meld graag dat ons die dag na julle vertrek reeds die akkommodasie waarin julle gehuisves was, opgegradeer het en die daaropvolgende week voortgegaan het met opgradering van ander akkommodasie. Dit was reeds op ons agenda tydens julle verblyf. Ek sou graag meer inligting wou hê rondom die ligging wat onvoldoende was, aangesien die funksie wat julle bygewoon het, op dieselfde perseel was.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jul 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Jacky M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

The accommodation was great stay and service was good. The accommodation was lovely and so was the food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Fantasties. Kan definitief dit met gemak geniet en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene C
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Very nice room, comfortable and convenient. Comfortable bed, clean room with en-suite shower and toilet, convenient to sleep over after wedding and very nice breakfast included. Signage by road should be bigger to be able to read "Y di dorp yt". It's too small writing under Le Bita Events.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Y di dorp yt
Baie dankie vir julle vriendelikheid.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Street, Boekenhoutkloof, Pretoria, 0030, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNzFmYjE4LTg2YzUtNGU1MC05MWMzLTYwMjRjMWI1NGJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 Kenneth Street Boekenhoutkloof 0030 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.697114350897 28.038863968941
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang