Y di dorp yt
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Street, Boekenhoutkloof, Pretoria, 0030, Gauteng
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aan die voet van die majestueuse Magaliesberge net 7 km na Pretoria na Hartebeespoortdam.
Alle kamers is smaakvol versier en is gemeubileer met óf 'n koningingrootte- óf koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Elkeen van die kamers beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en 'n yskassie.
Addisionele geriewe beskikbaar sluit braaigeriewe en veilige parkeerplek in. Ontbyt word elke oggend bedien en ander maaltye is op versoek beskikbaar. Die enkel- en dubbelkamers het 'n gemeenskaplike onthaalarea met 'n TV en 'n yskas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kenneth Street, Boekenhoutkloof, Pretoria, 0030, Gauteng
- Gaste dink Y di dorp yt het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Street, Boekenhoutkloof, Pretoria, 0030, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang