Y17 Goose Valley Golf Estate
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goose Valley Golf Estate, Unit Y17, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Y17 Goose Valley Golf Estate is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel met see- en strandmeer-uitsigte in Plettenbergbaai en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi-toegang word voorsien.
Die woonstel bied ingang op die grondvloer en 'n aangewese parkeerplek in die motorafdak. Die patio sluit 2 ligstoele en 'n tafel met sitplek vir 6 in, wat die beste uitsigte op die landgoed van die strandmeer en die see bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Goose Valley Golf Estate, Unit Y17, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Y17 Goose Valley Golf Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goose Valley Golf Estate, Unit Y17, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang