Successfully reported

Yardley Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Claire M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Adorable cottage! Everything about Yardley Cottage was a win!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Net 'n aand se oorslaap laat mens reeds voel jy is op vakansie! Wat 'n absolute juweel. Stil, afgeleë plek, maar naby genoeg aan die hoofroete dat dit min moeite is om te bereik. Die grondpad is in die beste toestand van baie wat ons al gery het. Gerieflike, ouwêreldse plaashuisie met alles wat mens nodig het en nog meer. Die soort rustigheid wat 'n mens alleenlik op 'n plaas kan kry. Baie dankie aan die eienaars dat hulle die besondere plek met besoekers deel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Perfek! Baie lekker gebly. Alles wat ons wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Peaceful, beautiful surroundings, great hosts. Loved Yardley Cottage. The host/owners are incredibly kind and thoughtful. I highly recommend it for a peaceful family getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Baie gerieflik. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Willem W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Uitstekend. Ons sal definitief weer daar bly. Ons het dit alreeds vir familie en vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno S
1 nag
4.2
Des 2024

Mooi. Baie lekker gebly. Vriendelike omgewing en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Clean, comfortable and restful. It was an ideal stopover between Kynsna & Joburg. The house is clean, well equipped and has lots of extras like homemade rusks, firewood, dishwasher tablets etc. Check-in was easy. Annetjie & Vaughn were both friendly & helpful. We would have enjoyed some more time there and will definitely check if it's available the next time we're travelling that route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise B
1 nag
4.8
Jan 2023

Pragtig en rustig. Ons is so vriendelik ontvang, die huis was skoon en uiters netjies. Ons het so tuis en gemaklik gevoel na 10 ure op die pad van die Weskus af. My ouers het die oudhede in die huis so geniet. Baie dankie julle dit was heerlik op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Latitude N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

What a stunning place! Wow, the photos just don't do this beautiful spot justice. So worth the extra 20 min or so from Colesberg. The perfect spot to stop on our way back to Joburg, with lots of space and a nice braai and in the words of my daughter "our very own windmill". Yardley Cottage is so beautifully and thoughtfully decorated, the perfect mix of modern comforts with beautiful antique furniture. Annekie was a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R58, Yardley Farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb460815267942007ce834f3525abc70f138ee8b975ad6dbf6800f702759549d513e2d3339982a31a89e662bd29d5ac2fb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Off the R58 Yardley Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.764455040764 25.31242993367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang