Yellowstone Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Lyster Avenue, Daggafontein, Springs, 1559, Gauteng
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Yellowstone Guest House is in Daggafontein, Springs geleë en bied gaste ruim en gerieflike verblyf met óf selfsorggeriewe óf verhit-en-eetgeriewe. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word gebied in 5 eenhede wat elk gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Die eenhede is ingerig met óf 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie in elke eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorg-eenheid sluit ook 'n stoof in. Elke eenheid het 'n TV en maak oop op 'n patio met buitesitplek.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Lyster Avenue, Daggafontein, Springs, 1559, Gauteng
- Gaste dink Yellowstone Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Lyster Avenue, Daggafontein, Springs, 1559, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang