Successfully reported

Yellowwood Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gavin F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Wonderful stay. Ernest was a great host. Lovely guesthouse centrally located. Great view of the Heads from our Family Room. Pool was great to relax in and cool off after a long day. Staff very friendly and helpful, great breakfasts served on the front patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Molene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2017

Fantastiese ligging vir Knysna Marathon. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rocky L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Heerlik gebly met baie lekker ontbyt. Gaan weer daar slaap en sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2016

Baie gerieflik en netjies. Vriendelike diens en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2016

The surroundings were quiet and peaceful, but still extremely close to the amenities in town. Despite the fact that we arrived over the lunch hour, we were received promptly, registered without delay and taken to our room. The room had a secluded balcony with an exquisite view of the Knysna estuary. Breakfast service was efficient and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2016

Dit was uitstekend. Dankie aan hulle vir die uitstekende diens wat hulle lewer, hou so aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris Niemeijer N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2015

Prima accommodatie op mooie locatie. Wij zijn vriendelijk ontvangen op Yellowwood Lodge en kunnen dit verblijf zeer zeker sterk aanbevelen. Ruime en schone kamers en mooie veranda waar het goede ontbijt geserveerd kan worden. Op loopafstand van mall en waterfront.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2015

Verblyf was goed. Die kamers is netjies en die diens baie goed. Ons het egter 'n onaangename ervaring gehad. 'n Man het die terrein ongemagtig ingekom en in ons kamer ingekom. Hy was besig om te krap in ons handsakke toe ons hom betrap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2015

Dit was 'n baie aangename ondervinding. Die mensies is baie vriendelik en behulpsaam. Ons was slegs 2 aande in Knysna, maar die verblyf het 'n positiewe impak gehad. Ek sal Yellowwood enige tyd aanbeveel aan enigiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ernesto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 908
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 908
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 908
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Handel Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9fec61dfb8bfd506e23c50084747e44f58b67245f1cca8ccf123f6055bf550ca0595903a054a1f4d42318ebd6aee03179fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 908 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 18 Handel Street Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.03532 23.04109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang