Successfully reported

Thalassa & Yemaya

Selfsorg
Thalassa's
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Thalassa's bestaan uit een hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer. Die sitkamer het 'n dagbed en 'n gemaklike rusbank vir 'n ekstra gas, terwyl 2 enkelbeddens in 'n klein aparte hoekie gevind kan word. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, induksiestoof en lugbraaier, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV, en gaste word gratis WiFi aangebied. Die badkamer lei vanaf die sitkamer en beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 stoepe met buitemeubels en 'n privaat braai-area. Die een stoep front na die groot tuin, en die onderdakstoep het see-uitsigte. Die tuin is omhein en troeteldierveilig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Buitelug
Braai
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Etenstafel
Sitplek vir 6
Skottelgoedwasser
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Wasgoedrak/-lyn
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies of enige ander funksies word toegelaat nie.
Vuurwerke word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Stilte tussen 19:30 tot 06:30.
Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Yemaya
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Yemaya bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas/vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond en lugbraaier. Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe en 'n buite-eetarea. Die sitarea het 'n slim-TV en gaste word gratis WiFi aangebied. Die tuin is omhein en troeteldierveilig. Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe en 'n buite-eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix
Braai
Buite, Houtskool
Buitelug
Braai
Buite, Houtskool
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Buite, Houtskool
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Induksieplaat
Broodrooster
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Wasgoedrak/-lyn
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon, Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Rates are displayed on a self-catering basis.

Huisreëls

Geen partytjies of enige ander funksies word toegelaat nie.
Vuurwerke word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Stilte tussen 19:30 tot 06:30.
Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 5)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Stephen Road, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1b187a8ae4ffa3e6401b08b39a5944f0df47697ff4b9153e4fc8db0de39f2cf4a6b7916bcebe0e5790ecac1fdabb3d407da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 13 Stephen Road Southport 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.673539863257 30.503955626459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang