Successfully reported

Velddrif Riverside Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Nico N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Briljant. Ons kan vir seker 'n 5* + gee puik akkommodasie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz Coetzee C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome! Verblyf was wonderlik! Die ontvangs was baie gasvry en die kamer was pragtig skoon. Alles binne was net wat jy nodig het! Baie dankie vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
1 nag
5.0
Mei 2025

10/10. Die verblyf was puik! Ons het alles wat ons nodig gehad het gekry. Ons was vriendelik verwelkom en goed ingelig oor die akkommodasie asook die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great stay. We had a nice stay. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ek het nie woorde om dit te beskryf nie, maar ons sal definitief weer gebruik maak. Dit was heerlik en was baie rustig. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam En Marianne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons kuier was 'n hoogtepunt op ons reis. Sal beslis weer daar oorbly. Verblyf was uitstekend en Mariana is 'n baie aangename gasvrou. Alles was netjies en sy het uit haar pad gegaan om ons verblyf besonders te maak. 'n Móét as 'n oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephnhy
Velddrif Riverside Guesthouse
Adam en Marianne, was baie lekker om julle te ontmoet. Kom kuier weer vir ons.

Marzaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld en eenheid is netjies en skoon. Ek het regtig lekker gebly, die diens vanaf ontvangs tot uitboek was onverbeterlik. Die stort in ons eenheid moet na gekyk word, jy kry dit nie lekker gestel nie (ons het als probeer). Die water raak vuurwarm en as jy dit probeer kouer stel, raak die water heel koud. Maar behalwe dit was dit 'n 10 uit 10 verblyf. Sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Lieflik en rustig. Ons het 'n baie lekker tydjie gehad. Mariana se gasvryheid is tops. Sy het ons verwelkom, blyplekkie gewys en dit was baie netjies en mooi. Dit is regtig 'n home away from home plekkie, baie rustig en net lieflik. Parkering was goed, braai area was daar ook. Ons sal beslis weer daar kom oornag of 'n lekker week/naweek hê. Ek beveel 100% aan. En oh ja, Veldrif is pragtig ook! You won't be disappointed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenelle T
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou en uiters netjiese verblyf. Dit was 'n baie aangename ervaring. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wentzel J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Goeie oornag keuse. N Goeie opsie as jy opsoek is na n oornag opsie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephnhy
Velddrif Riverside Guesthouse
Ons hoop om jou gou weer te sien. Hopelik kan jy volgende keer langer bly. Weskus groete. Stephny.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephnhy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73cf78c5dff13162f1824a1f3293f7b7c02f647a5f12c097ef53b441080213169ba92aa416121a8c5ce1b711ee6724600f3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 133 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-14:00 10:00 -32.786303535278 18.17326985971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang