Successfully reported

Ymansdam Plaas Akkommodasie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Ingrid R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A peaceful isolated getaway from city life. Comfortable and adequate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vreeslik lekker en baie mooi! Sien julle definitief weer. Die beautiful plekkie in die middel van niks, maar kos vir die siel. Die stilte en die skoonheid van die Noord-Kaap en hulle mense laat jou voel of jy daar hoort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Verfrissend, vernieuwend en die beste ontspanning wat mens kan geniet. Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Dit was 'n absolute unieke ervaring en verblyf. Ek is gaande oor so iets. Sal weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Relaxing. It was a wonderful and peaceful stay. Perfect to relax and reset.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Kos vir jou siel! Ymansdam is tussen nul en niks. Daar verloor jy net jou hart op die pragtige natuur! Die aande met al die sterre in die lug is hoendervleis mooi! Dankie .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brydon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

For those who love rustic isolation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gerus! As jy van die natuur hou, is dit die regte plek. Skoon lug en pragtige staproetes. Die mooi rondom jou maak op vir die gebrek aan ons gewone geriewe. Baie hartlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Asemrowend mooi en stil, maar kort bietjie aandag in die ablusie area. Ek weet dis 'n boskamp, maar uit die toilet en stort kan jy die kamp sien en die kamp kan jou ook sien. Jy word gesê om water te bespaar, maar al die pype lek. Die donkie werk nogal lekker. Die bosse wat die kamp omring het omtrent 6 veldmuise en ons het 'n kobra sowat 1 km van die kamp af gekry. Nie 'n goeie kombinasie nie. Dit is wel een van die mooiste en stilste plekke wat jy ooit kan kry as jy met die natuur kan saamleef.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2024

Rustig. Knus huisie. Geen elektrisiteit. Sonkrag werk nie. Mis die Karoo gasveiligheid.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Karen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Relaxing and refreshing. A relaxed break from the hustle and bustle of life. No cell reception, no electricity, just you and nature. Beautiful walks, amazing scenery, lots of birds. The hostess also delivered fresh apricots from their garden and topped up our ice supply.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ymansdam Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f286410a9e94474c4c1dcf5afebcd304082721a743d019526f6e8f75b1db104eff4e750012d4b064dec816025b71aea07f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Ymansdam Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.08477796541 19.964210762407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang