Successfully reported
+14

Ymansdam Plaas Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ymansdam Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ymansdam Farm Accommodation is langs die Tankwa Karoo Nasionale Park aan die voet van die Roggeveldberge geleë. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie, want hierdie eiendom spog met pragtige uitsigte oor die omliggende platteland.

Ymansdam Farm Accommodation bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook braaigeriewe en 'n plonspoel vir gaste om te gebruik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom het ook addisionele kampeereenhede op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ingrid R
Saam met lewensmaat
5.0
A peaceful isolated getaway from city life. Comfortable and adequate.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Shirley R
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik lekker en baie mooi! Sien julle definitief weer. Die beautiful plekkie in die middel van niks, maar kos vir die siel. Die stilte en die skoon...
Sien meer
Apr 2025
Anet D
Saam met lewensmaat
5.0
Verfrissend, vernieuwend en die beste ontspanning wat mens kan geniet. Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Dit wa...
Sien meer
Sep 2024
Michelle B
Gesin met tieners
5.0
Kos vir jou siel! Ymansdam is tussen nul en niks. Daar verloor jy net jou hart op die pragtige natuur! Die aande met al die sterre in die lug is hoend...
Sien meer
Jul 2024
Brydon B
Saam met lewensmaat
5.0
For those who love rustic isolation. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nettie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ymansdam Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ymansdam Plaas Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ymansdam Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f286410a9e94474c4c1dcf5afebcd304082721a743d019526f6e8f75b1db104eff4e750012d4b064dec816025b71aea07f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Ymansdam Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.08477796541 19.964210762407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang