Yochanan
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3197 Otter Avenue, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 050R840 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Yochanan bied selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp, wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na Kruger en Mosambiek reis.
Dié dubbelverdiepinghuis het rugsteunkrag, 'n slim-TV gratis WiFi en beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes met 'n kind. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n matras wat slegs vir 'n kind geskik is. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Daar is 'n gemaklike sitplek in die sitarea met lugversorging. Dié area lei na 'n stoep met 'n plonspoel waar gaste op warmer dae kan afkoel. Daar is ook 'n braai-area en buitesitplek.
Gaste kan 'n aantal wild besigtig, vanaf die huis voëlkyk of die nabygeleë Krokodilrivier besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3197 Otter Avenue, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Yochanan het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3197 Otter Avenue, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang