Young's Halfway House
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 143 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R760 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Young's Halfway House in Beaufort-Wes is die beste sakpas-oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Ons het gesin-, dubbel- en enkelkamers beskikbaar, maar kan spesiale reëlings vir groepe tref.
Kom geniet ons Karoo-vriendelikheid wanneer jy weer hierdie besondere deel van Suid-Afrika besoek.
Geriewe op die perseel en in die omgewing sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.
Verder kan gaste die gemeenskaplike braaigeriewe
geniet. Die verblyf is troeteldiervriendelik. Die gemeenskaplike swembad is tussen Desember en Januarie beskikbaar, afhangende van die waterbeperkings in die area. Ontbyt is ook teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Ons bekostigbare akkommodasie in Beaufort-Wes, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, is die ideale oornagplek vir 'n gesin. Al ons kamers is versier in 'n landelike styl. Ons het 'n restaurant op die perseel vir gaste wat 'n Karoo-ontbyt wil geniet voordat hulle die pad vat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Melony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 178
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 143 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Young's Halfway House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 143 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang