Successfully reported

Zamabhele Lodge

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
3.7
Veronica K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Gerieflik, netjies, skoon, veilig. Dis 'n netjiese plek en die kliëntediens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie netjies. Skoon en netjies, ideaal vir besigheidsreise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great. Baie gerieflik en lekker gebly. Die staff was great en helpvol. Gee hulle 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Sal weer daar inboek. Alles was goed, maar kon eers 15:00, 'n uur later die kamer kry. Glad nie voorbereid vir die gaste nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leonard D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Baie ontwrigtend. Nee. Klientediens was swak. Dit het 10 minute geneem om ons in te boek. Toe is ons in ’n verkeerde kamer ingeboek. Ná ’n uur is ons gevra om na die regte kamer te skuif. Geen restaurantfasiliteite op die perseel soos geadverteer op die webtuiste was beskikbaar nie. Die verkeerde kamer was ook nie reg met ons aankoms nie. Die beddens was nie oorgetrek nie en geen tee- of koffiesakkies was beskikbaar nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hanri D
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Sep 2025

Ons sal nie weer hier bly nie. Wat jy sien op die webtuiste is nie wat jy kry nie. Hierdie was skokkend wat ons gekry het teenoor wat geadverteer word op die webtuiste. Nie genoeg handdoeke nie. Die kamer was nie gereed teen 14:00 inkloktyd nie. Toilet lek vreeslik – water het heeltyd geloop vanuit die muur agter die toilet. As jy stort, raak die hele vloer nat in die badkamer; geen deure of gordyn. Die volgende oggend was daar geen water nie. Die kantgordyne is bruin en vrek vuil. Die kamer het GLAD NIE gelyk soos die foto’s op die webtuiste nie. Daar is nie veel beheer by ontvangs nie. Die toegangshek staan ook oop heeldag en soms tot ná 20:00 saans voor dit toegemaak word. Daar is dus vrye toegang tot die gastehuis en almal se motors. Geen wag of sekuriteit nie – baie onveilig. Vloere was nie geteel soos in die foto’s nie, maar slegs betonvloer. Die badkamer lyk GLAD NIE soos in die foto’s nie. Daar is ook baie geraas saans vanaf ’n nabye lokasie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Rijke C
1 nag Saam met vriende
3.0
Mei 2024

Koud! Baie koud geslaap, geen duvet op die bed in die middel van die winter. Somerlakens en een kombers. Middelburg word baie koud!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Des 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Fezeka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Jan Cilliers Street, Golfsig, 1055, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA330df2777501f7355a6c86d716c1821e5a9af20ac1e5651dbef72b9b2562abe91704bbe5dd3ad599a92f758392f4e0ebb303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 74 Jan Cilliers Street Golfsig 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7699891 29.4410342

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang