Successfully reported

Zamar

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Edmore K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Nice, quiet and safe place to be. It was fantastic during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker wegbreek. Lieflike plek met see uitsig. Baie netjies en veilig. Die gasheer is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze N
Lang verblyf
4.8
Apr 2025

Heerlik rustig met 'n pragtige see uitsig. Die gasvrou is 'n fantastiese vrou, met empatie, christelike waarde, tegemoetkomend, loop die ekstra myl vir haar gaste en het baie geduld. Pragtige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Goeie waarde vir geld, maar met sekere praktiese ongeriewe wat aandag verlang. Verblyf was aanvaarbaar, maar die volgende praktiese tekortkominge het 'n negatiewe invloed gehad, nl. (1) Die parkeerruimte voor motorhuis (of langs die huis) is so beperk dat dit 'n groot gesukkel is om jou motor omgedraai te kry voordat jy weer kan uitry. (2) Die baie skuins staproete vanaf jou motor na die ingang van die eenheid en terug is baie ongerieflik - veral vir ouer persone. (3) 'n Praktiese afskorting behoort die hoofslaapkamer van die eetkamer/kombuis area te skei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Fantasties. Baie mooi plek. Baie netjies en met 'n great view. Ons was baie gelukkig hier. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Positiewe ervaring! Lekker gebly! Gasvrou loop die ekstra myl. Uiters netjies! Bed gerieflik. Stort bo die bad nie ideaal vir seniors nie. Ons verkies TV in die slaapkamer. Toegang tot eenheid nie baie maklik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Letia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Collina Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93f766fd03d908f392beeccbfac14002d5c9cbe7c0e842384cd02b1202660c1fa431b247ad4f30f4d6197d3549d7dc717a03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 12 Collina Street Dana Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.20312438321 22.032325531912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang