Zambezi King Fisher Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the B8, Kalundu, Zambezi
- Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zambezi King Fisher Lodge is in 'n afgeleë gebied aan die oewer van die Zambezirivier in Namibië geleë, wat dit die ideale bestemming maak vir visvang- en voëlkyk-entoesiaste of diegene wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die lodge bied 'n verskeidenheid grasdakkamers om aan gaste se behoeftes te voldoen. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens met muskietnette en het privaat badkamers met 'n bad of stortgeriewe.
Indien gaste nie self wil kook nie, word gaste versoek om maaltye vooraf te bespreek. 'n Houtdek huisves 'n plonspoel wat gaste 'n welkome blaaskans bied op warm dae. Daarbenewens nooi 'n gemeenskaplike vuurput besoekers om onder die naghemel te ontspan.
Vir gaste wat wil uitgaan, kan oornagbootvaarte op versoek gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
The Manger Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Off the B8, Kalundu, Zambezi
- Gaste dink Zambezi King Fisher Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the B8, Kalundu, Zambezi
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang