Successfully reported
+32

Zamenkomst River Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Millburn Farm, Maclear (Nqanqarhu), 5480, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Zamenkomst River Lodge is 'n luukse selfsorghuis wat ideaal geleë is op Millburn Farm, ongeveer 17 km vanaf Maclear (Nqanqarhu). Hierdie eenheid is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Dié smaakvol ontwerpte eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oorblywende slaapkamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die sitarea op die boonste vloer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n koffietafel en het 'n balkon wat spog met uitsigte oor die berg. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n buite-area wat ideaal is vir onthaal en beskik oor 'n patio met 'n paar stoele, 'n boma en vuurmaakplek wat oor die rivier uitkyk, braaigeriewe, 'n buite-eetarea en 'n uitgestrekte tuinarea wat ideaal is vir piekniek. Perdry, swem en visvang is beskikbaar op die perseel op versoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Millburn Farm, Maclear (Nqanqarhu), 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink Zamenkomst River Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Millburn Farm, Maclear (Nqanqarhu), 5480, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c187212e4cea390e2feb2ba4f4f05ecdfdd583edd36fbd04893b646a75593cd86b37d121e725b8476f77f295f939e58655?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Millburn Farm Maclear (Nqanqarhu) 5480 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -30.966257563811 28.267644574243
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang