Successfully reported
+41

Zandfontein Bush Camp

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zandfontein Farm portion 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zandfontein Boskamp bied heerlike tentverblyf in die Klein Karoo aan die voet van die Anysberg in 'n omheinde wildplaas waar gaste naby vrylopende wild in die Klein Karoo kan kom.

Elke tent bied slaapplek vir 2 gaste, wat hierdie verblyf geskik maak vir 'n totaal van 8 gaste. Drie van die tente is ingerig met 2 enkelbeddens, wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, terwyl die vierde tent met 'n dubbelbed ingerig is. Hierdie tente deel 2 badkamers, elk toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die gedeelde oopplan-lapa beskik oor 'n kombuis, eetarea, kroeg, 'n ingeboude braai en DStv. Hierdie ruimte strek tot 'n balkon met 'n plonspoel en 'n boma. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasoond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv is beskikbaar vir gaste.

Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. 'n Omheinde selfsorgkampeerervaring is ook op aanvraag beskikbaar.

Teikenskiet, jag gedurende die winter, 4x4-roetes en wildbesigtiging is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Zandfontein Farm portion 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zandfontein Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zandfontein Farm portion 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefa5e1427859bf929c56d5fe1b687217de33ec55ec260320f3ea0036b63e819080ad9da6b730cfd1d8aefd50485056312f23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Zandfontein Farm portion 2 Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.560314566842 20.70677524418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang