Zandrivier Farm Self Catering - Leopard's View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Zand Rivier Farm 294, Seweweekspoort, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leopard’s View Cottage op Zandrivier Farm bied 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Seweweekspoort, omring deur majestueuse berge en die rustige Karoo-landskap. Dit is perfek vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die aangrensende badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet.
'n Gerieflike sitarea met 'n houtkaggel lei na die kombuis, wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, klein oond, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel vir 2. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan die buitebraai-area met asemrowende uitsigte, die rustigheid van die platteland en 'n outentieke plaaservaring geniet terwyl hulle naby die ikoniese Seweweekspoort-piek en omliggende besienswaardighede is. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tracey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- R323, Zand Rivier Farm 294, Seweweekspoort, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Zandrivier Farm Self Catering - Leopard's View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R323, Zand Rivier Farm 294, Seweweekspoort, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang