Successfully reported
+40

Zanzibar House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Berg Street, Gordons Bay Central, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Zanzibar House is 'n selfsorg-vakansiehuis in Gordonsbaai, geïnspireer deur die eiland Zanzibar en versier met unieke stukke wat tydens die eienaars se reise versamel is.

Verblyf word aangebied in 3 en suite-slaapkamers wat slaapplek bied vir 7 gaste. Die eerste bevat 'n koningingrootte-bed, 'n bababedjie en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die derde slaapkamer bied 2 kinderbeddens en die badkamer het 'n stort. Beddegoed, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n wasmasjien in. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, 'n pyltjiebord en lugversorging. WiFi is beskikbaar. Brandhout word vir die kaggel voorsien.

Gaste kan ontspan in die oulike tuin, wat buitemeubels, 'n patio, 'n braai en 'n buite-eetarea bied, of die strand geniet wat net 'n kort entjie weg is. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Gordonsbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing, insluitend visvang, wynproe en stap. Plaaslike markte, restaurante en wynplase in die Helderberg-, Overberg- en Stellenbosch-streke is binne maklike bereik.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • 26 Berg Street, Gordons Bay Central, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Berg Street, Gordons Bay Central, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaba931e33a4f2fc89a8f6e299661485680e31a7b98f2a299ba28b4a08354b12edc9d285816b43df737f5900ff82169fb5659?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7) 26 Berg Street Gordons Bay Central 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157489219932 18.869791985284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang