Zaria Sun Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Chapman Ave, Mountainside, Cape Town, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zaria Sun Cottage bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Gordonsbaai. Hierdie eenheid spog met asemrowende uitsigte oor die baai en see met sy pragtige sonsondergange.
Dié kothuis het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet.
Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. 'n Werklessenaar is ook beskikbaar vir diegene wat werk wil doen.
Buite is daar 'n onderdak-tuinarea met buitesitplek en braai-braaigeriewe.
Die ligging van hierdie kothuis is 'n kort entjie vanaf wit sandstrande, winkels, restaurante en die Stellenbosch-wynroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 767
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 12 Chapman Ave, Mountainside, Cape Town, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Zaria Sun Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Chapman Ave, Mountainside, Cape Town, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang