Successfully reported
+13

Zastron Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Mathey Street, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Zastron Self-catering is aan die voet van Aasvoëlberg in Zastron en bied gerieflike verblyf vir 4 gaste.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 'n koninggrootte- en enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n enkelbed in die sitkamer.

Die ruim kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Die hoofslaapkamer het 'n TV met Openview en en leunstoele.

Daar is veilige parkeerplek voor die eenheid en 'n restaurant oorkant die straart.

Gaste kan die dorp verken en verskeie grotte met rotstekeninge in die omgewing besoek waarvan een die Hippopotamus-grot is. Die Montague-dam is 25 km vanaf die eiendom en gaste kan hier visvang en watersport beoefen. Daar is een sonkraglig in die eenheid.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 46 Mathey Street, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Gaste dink Zastron Self-catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Mathey Street, Zastron, 9950, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0d78d4d95eb28346bafc300047ac0288607359ab712d32dee61edadd619783c648396b7d66b794f0dd1cec6d1425ea19b95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 5 5 1 4 46 Mathey Street Zastron 9950 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.300041 27.087749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang