Successfully reported

Zazu Cottage

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Zandre B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lekker en rustig. Net perfek vir wat ons nodig gehad het. Dit was 'n baie oulike plekkie. Nie baie groot nie, maar perfek vir wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker plekkie, presies wat verwag was. Die eienaars is baie behulpsaam as daar enigiets gevra word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker plek. Baie lekker gebly, swembad was die top punt na 'n warm dag. Vriendelik en baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

A worthwhile stay for visiting the KNP. The temperature was unexpectedly hot as we're not used to the area at all. We were pleasantly surprised by some four-legged visitors. We also felt comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Oornag stop. Was ok. Voel privaatheid is beperk omrede jy teen 2 ander cottages/huis is op die selfde perseel. Jy kry vir wat jy betaal, vir seker. Kon ten minste handewas seep in die badkamer gesit het. Buiteligte wat inskyn en nie self beheer oor het om af te sit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joanne K
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2025

Goeie oornag blyplek. Ons het slegs vir een aand oorgebly. Ericka was baie behulpsaam en het ons regtig geakommodeer oor die langnaweek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annemarie M
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2025

Net 1 aand oor geslaap. Plek benodig onderhoud.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jo V
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Jul 2025

Buite is vuil en daar is 'n snaakse reuk in die huis. Buite met aankoms was vuil en daar was geen bordjies van waar om te gaan nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Natasja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Feb 2025

Teleurstellende verblyf. Koos, die eienaar, was vriendelik. Die beddegoed en vloer was skoon. Ongelukkig sal ons nie weer by Zazu Cottage bespreek nie en kan dit ook nie aanbeveel nie. Die plek het baie potensiaal en kan met 'n paar klein veranderinkies baie verbeter word. Ons bespreking was vir 3 volwassenes. Daar was nie lakens of kussings vir die derde persoon, wat op 'n bank moes slaap, nie. Geen bedlampies nie, so jy moet in die donker loop om die lig aan en af te skakel. Geen tafeltjies langs die bed om bv. 'n selfoon neer te sit nie. Die bed staan in die hoek, dus kan jy net van een kant af in klim. Ons het gesukkel om die eienaar te kry om krag te laai vir die meter wat kort-kort geraas het. Die geyser was nie aangeskakel nie. Aircon werk nie behoorlik nie. Stoep en buite area is baie beknop en nie soos op foto's nie. Swembad was nie skoon genoeg om te gebruik nie. Geen kragprop naby die spieël om hare en grimeering te doen nie. Een groot bank staan voor die spieël en die ander groot bank voor die glas skuifdeur, so dit kan nie gebruik word nie. Die enigste rak om klere op te hang is bo die kopkant van die bed, dus ontoeganklik en onbruikbaar. Wat die hartseerste is, is baie ander gaste het dieselfde terugvoer gegee, maar daar is nie ag op geslaan nie. Ek kan gratis raad gee met die uitleg van die plek en aanbevelings maak indien die eienaars my hulp sou wou aanvaar.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Ericka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R 800 R 560
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4166 Hyena Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwOWQxZDZjLTdhZDMtNDY4YS1hMTQxLWE1MzhiNWI4NTg0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 4) 60 5 1 4 4166 Hyena Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.35629 31.80468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang