Zebra Nature Reserve
- Kapasiteit: 151 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 59, Leeuwkloof, Cullinan, 1002, Gauteng
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Zebra Natuurreservaat is 'n gesinsvriendelike lodge geleë op 'n 400-hektaar reservaat, 30 kilometer noordoos van Pretoria. Die eiendom bied ses akkommodasie-opsies, elk geleë in 'n unieke landskap en omring deur Afrika-wildlewe.
Akkommodasie sluit standaard-, wittebrood-, uitvoerende- en gesinskamers in, sowel as selfsorg-opsies soos die Villa, Kothuis en Kajuit. Alle kamers beskik oor en suite-badkamers en noodsaaklike geriewe, terwyl die selfsorg-eenhede kombuise, privaat leefareas en afgesonderde omgewings vir privaatheid bied.
Geriewe op die perseel sluit konferensielokale by die Berglodge, Boslodge en Stalle in, wat die reservaat geskik maak vir korporatiewe retraites, spanbou-geleenthede en intieme troues. Gedeelde geriewe sluit in 'n swembad, restaurant, kroeg, kuriowinkel, gimnasium en spa. Buitelugareas sluit in braaigeriewe en Bomas vir aandbyeenkomste.
Aktiwiteite op die reservaat sluit in begeleide en selfgeleide wildritte, voëlkyk, visvang in die damme, bergfietsry, perdry en natuurwandelings. Gesinne kan by die swembad ontspan, en aande kan rondom Boma-vure met tradisionele braai of sterrekyk deurgebring word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plot 59, Leeuwkloof, Cullinan, 1002, Gauteng
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 151 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 59, Leeuwkloof, Cullinan, 1002, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang