Successfully reported

Zebrina Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anabela-Da-Graca V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Quiet, peaceful, comfortable, relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjiese en lekker gastehuis. Vriendelike diens. Skoon en netjiese kamers en geriewe. Sal weer van diens gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beste gastehuis in Klerksdorp. Baie netjies. Dit was regtig 'n lekker kuier. Beste gastehuis in Nelspruit. Lekker maklik om te kry en baie netjies. Dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid, jy is awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable, welcoming, clean and friendly. Delicious breakfast. Really friendly and welcoming people in every interaction. They were accommodating, with a smile, at any request. Their breakfasts were fabulous. The room was more than comfortable and spotlessly clean. Really comfortable bed too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Quaint and lovely stay. Zebrina guest house was neat and tidy, in a great area, and had safe parking. The breakfast served was delicious and the staff was friendly. Would definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Hi Fiona, We are so happy to hear you had a lovely stay! Thank you for choosing Zebrina Guesthouse and for your support. We appreciate your lovely rating and positive feedback. Hope to see you again sometime soon if you visit the Lowveld again. Kind regards, The Zebrina Team

Jandre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelik, netjies en sal ons definitief weer sien! Baie lekker gebly en lekker ontbyt geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Hi Jandre, Dankie vir jou tyd om die resensie en mooi terugvoer te stuur, ons waardeer dit baie! Ons is baie bly dat julle die tyd hier geniet het, en ons sien uit om julle weer te sien in die toekoms. Mooi bly en groete van almal hier by Zebrina Gastehuis.

Geraldine L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Ja, dankie, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Goeiemôre Geraldine, Dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is so bly dat julle lekker gebly het en Zebrina geniet het. Hier is soveel lekker en avontuurlustige dinge om in ons area te doen, ons hoop julle kom kuier weer! Groete vir julle almal, Die Zebrina Span

David M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Thank you once again for your outstanding service. We just wanted to extend my sincere thanks for a truly enjoyable stay at your guesthouse. From the moment we arrived, we were warmly welcomed by the receptionist and staff, who were friendly, attentive, and always willing to assist. The service throughout was exceptional and made us feel right at home. The meals were absolutely delicious – well-prepared, beautifully presented, and full of flavour. Compliments to the kitchen team! The rooms were spotless and comfortable, with everything well-maintained. We especially appreciated the clean bathrooms and the consistent supply of hot water – a real treat after a long day. Overall, the cleanliness, hospitality, and attention to detail did not go unnoticed. Thank you once again for your outstanding service – we’ll definitely recommend this guesthouse to others and look forward to returning in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Hi David, It's lovely to know that you loved your stay with us! Thank you so much for taking the time to mention all the aspects you enjoyed! We hope you come visit our beautiful area of the country again soon. Thank you for choosing to stay with us; the lovely rating and feedback are much appreciated. Warm regards from everyone at Zebrina Guesthouse

Stephanie D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

All round winner. Everything was wonderful. We had a great stay and would definitely return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Hi Stephanie, We are so happy to hear you loved your stay. We appreciate the positive feedback. We hope to see you again in the near future! Kind regards, The Zebrina Team

Willem W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Netjies, skoon en vriendelike diens. Sal definitief aanbeveel vir enige persoon. Netjies, skoon en vriendelike diens. Sal definitief aanbeveel vir enige persoon of gesin wat in Nelspruit oorslaap plek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Zebrina Guesthouse
Môre Willem, Sjoe, baie dankie dat jy ons gradeer en vir die positiewe terugvoer. Baie dankie dat jy ons sal aanbeveel. Dis wonderlik om te hoor dat julle die tyd hier geniet het! Mooi bly en ons hoop julle kom kuier gou weer! Groete van almal by Zebrina Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 249

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Zebrina Crescent, West Acres ext 7, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3ZGQyN2U3LTY1M2MtNGQ3NC1hNTBjLTVlNzViMTc3NTU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 234 5 1 5 3 Zebrina Crescent West Acres ext 7 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.480709062247 30.95397144556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang