Zebrina Guesthouse
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 69 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Zebrina Crescent, West Acres ext 7, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Zebrina Guesthouse is 'n instansie wat deur die familie bestuur word in die middel van Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga. Die gastehuis is die ideale verblyf-opsie vir die sakereisiger of vakansiegangers.
Zebrina Guesthouse bestaan uit 'n reeks ateljeekamers, superior kamers en gesinskamers. Elke kamer het privaat ingange en is toegerus met óf 'n balkon óf 'n patio. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gastehuis beskik oor 'n uitsigdek, ideaal om die sonsondergang oor die Laeveld te kyk terwyl jy 'n skemerkelkie geniet. Zebrina bied 2 swembaddens en buitebraaigeriewe in die weelderige tuine. 'n Speelpark is beskikbaar vir kinders om te geniet.
Die gastehuis bied 'n Engelse of kontinentale ontbyt, en aandetes is op versoek beskikbaar.
Zebrina Guesthouse is 2 km vanaf die iLanga Mall, Mbombela (Nelspruit) Medi-Clinic en Mbombela (Nelspruit) middestad geleë. Ander winkelsentrums is binne 4 km vanaf die gastehuis geleë. Verken die Krugerwildtuin en die skilderagtige Panorama-roete wat net 1 uur se ry weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Robbie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 249
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 3 Zebrina Crescent, West Acres ext 7, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Zebrina Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 69 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Zebrina Crescent, West Acres ext 7, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang