Zebula 1 Pela Lodge (2-bedroom cottage)
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie kothuis met 2 slaapkamers is geleë binne die bekende Zebula Gholflandgoed en Spa in Bela-Bela. Die kothuis bied 'n rustige bosveld-toevlugsoord, ideaal vir gaste wat gemak en ontspanning soek. Dit beskik oor ruim, goed toegeruste interieurs en toegang tot die landgoed se topklas-geriewe, wat dit 'n gerieflike basis maak om die natuurlike omgewing en ontspanningsaktiwiteite in die omgewing te geniet.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met twee enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Hierdie eenheid het nie 'n sitkamer nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 238
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang