Successfully reported
+10

Zebula 10

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm No 534 KQ, Mabula District, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R6 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zebula 10 is deel van die Zebula Country Club en Spa naby aan Bela-Bela in Limpopo. Die natuurreservaat en buiteklub bied akkommodasie vir die korporatiewe gas, die gretige gholfspeler en die natuurliefhebber. Zebula is die tuiste van meer as 450 diere en meer as 20 spesies van inheemse Afrika-soogdiere.

Ons bied 4 en suite-slaapkamers. Daar is 'n ten volle gemeubileerde leefarea met 2 kaggels, 'n pooltafel en 'n TV met DStv. Al 4 slaapkamers het lugversorging vir warm somersdae en daar is 'n ingeboude braaiplek op die patio. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg, 'n skottelgoedwasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien wat gaste gerus kan gebruik. Die lodge word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is 'n boma naby waar jy en jou vriende en familie onder die sterrehemel kan sit en kuier met die geluide van wild in die agtergrond.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Lugversorging
DStv

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Farm No 534 KQ, Mabula District, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm No 534 KQ, Mabula District, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f6a7d2e915794e63aa57a4de3e302db10d765cbd99c305e76103851bd789a663010277f806d14c66967c71839e3488b26ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Farm No 534 KQ Mabula District 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.747323347603 27.965463548899
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang