Successfully reported
+15

Zebula 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm No 534 KQ, Mabula District, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R7 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zebula Buiteklub beslaan 1 200 hektaar malariavrye, egte Afrika Bosveld. Eerstens beskou as 'n Natuurreservaat en dan 'n Buiteklub, met meer as 450 diere en is die tuiste van meer as 20 spesies Afrika-soogdiere, insluitend, om 'n paar te noem, kameelperde, sebras, elande, koedoes, gemsbokke, njalas, rooibokke, Rooi Hartebeeste, Blouwildebees, vlakvark en bosvark en vele meer.

Zebula 14 is 'n 4-slaapkamer-eenheid, elk met 'n en suite-badkamer en almal met 'n skuifdeur wat net van buite die huis toeganklik is. 1 ekstra en suite-slaapkamer binne die huis met 1 enkelbed en nog 'n slaapkamer binne die huis met 2 stapelbeddens wat slegs vir 4 kinders geskik is. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat gaste benodig vir selfsorg. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv vir gaste se kykgenot. Die patio lei na die buitebraai-area met 'n plonspoel.

Wildritte word deur die reservaat sowel as na Mabalingwe Wildreservaat aangebied en dit is baie algemeen om olifante, renosters, seekoeie en meeste van die wildsbokspesies wat regoor Afrika voorkom, teëkom. Gaste sal 'n onvergeetlike ervaring by Zebula 14 hê.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Farm No 534 KQ, Mabula District, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Zebula 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 250
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 7 250
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm No 534 KQ, Mabula District, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYWM1Y2QxLWJkMTQtNDlhOS1iN2QwLTQ2ZmNiYWUxMjNlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 250 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Farm No 534 KQ Mabula District 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.747279501715 27.965444773436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang