Successfully reported

Zebula 5-Bedroom House IZN1

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Sibongile M
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

Lovely place, close to a golf course, great views with an animal viewing shelter. It was fairly good; we particularly appreciated that there was a helper who came every morning during our stay, which eased the burden of cleaning up, especially when travelling as a large group with children. It was hard to navigate to the house once inside; we got lost a number of times only to find that we were behind the reception area/clubhouse, but we had to travel around to get to the house. Other than that, it was a lovely home, big enough to accommodate our large group with all the necessary kitchen necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danell N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Groot en goed toegerus, maar sal nie aanbeveel as jy opsoek na rus en stilte nie. Ons het onder die klubhuis gebly en die lawaai in die aande strook nie met die stilte wat mens verwag in die bosveld nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Charlotte T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Fabulous. Beautiful place with friendly staff. The house is clean and has all the equipment required. I loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Ruim huis met netjiese fasiliteite. Voorstel aan eienaar: Sit lampies in die huis vir kragonderbrekings asook ekstra komberse vir koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

So lekker gekuier. Goed ingerig. Pragtige plek, met ’n pragtige uitsig. Sal net 'n ysmasjien aanbeveel. Die een boonste slaapkamer se bed moet vervang word - dis die kamer bo die onderste kamer. Verder is daar nie klagtes nie. Dis pragtig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans P
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Des 2021

Baie slegte ervaring. Diens van Zebula is baie swak en vier dae sonder warm water na ons dit eerste dag onder hulle aandag gebring het. Lapa vuil en vol ou vleisverpakkings wat rondlê. Nie skoon nie, huis benodig onderhoud. Net twee ligte op stoep wat werk. Oral in huis gloeilampe wat nie werk nie. Geiser foutief en huis en linne nie skoon nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 238

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 5 050
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 050
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 050
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 534, Mabula, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4fd1aaa90077cd6d2709ec4b381d0f1ef5704cf754f07c144290250d073d305f7a2574dd7c0ba8811d59ca93e06e743e055?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 050 per nag (plek vir 10) 6 5 1 4 Farm 534 Mabula 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.747454885176 27.96547293663
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang