Successfully reported
+39

Zebula 8 Bedroom Lodge IV1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 2188, Limpopo
  • Vanaf R7 150 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Zebula 8 Slaapkamer Lodge IV1 is 'n selfsorg-lodge in die Zebula Gholflandgoed en Spa. Die landgoed is ongeveer 202 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en spog met 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe.

Hierdie ruim lodge met lugversorging kan 'n groot groep van 16 gaste akkommodeer en bestaan uit 6 en suite-slaapkamers en 1 gastetoilet in die hoofhuis, en 2 en suite-slaapkamers in die kothuis. In die hoofhuis het die hoof-, tweede, vierde en vyfde slaapkamer elk 'n koninggrootte-bed, en die derde en sesde kamers het elk 2 enkelbeddens; in die kothuis het die eerste slaapkamer twee enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en bad, met 'n wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis, volledig toegerus, bevat 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond en 'n oondkombinasie op ooghoogte, 'n yskas en ander toestelle om te gebruik. Die leefarea het 'n gaskaggel en lei na die vermaaklikheidsarea, wat spog met 'n ingeboude kroeg met 'n yskas, 'n tafeltennistafel en 'n pooltafel. Hierdie area lei na die swembaddens en 'n buitebraai-area.

Die kothuis beskik ook oor sy eie kombuis met basiese toestelle en 'n patio met 'n braai-area. Veilige parkering is ook beskikbaar vir voertuie.

Gaste kan ook die landgoed se geriewe besoek, insluitend 'n 18-putjie gholfbaan, restaurante en kroeë, 'n bekroonde spa, sport- en ander ontspanningsaktiwiteite, konferensie- en spanboufasiliteite, 'n gimnasium, swembaddens en wildkykaktiwiteite, om maar net 'n paar te noem.

Kamer-opset

8 Slaapkamers 7 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 241

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 2188, Limpopo
  • Gaste dink Zebula 8 Bedroom Lodge IV1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 150
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 150
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 7 150
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 2188, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41a4752635c0cb67d5dba30b404aa97959acfa04f4c06494d1ee71aa6025d1eaeed2a7558ff06a7ccde18e7ab87bfc8fa8bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 150 per nag (plek vir 16) 5 5 1 5 Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate and Spa 2188 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.730839800725 27.941388549088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang