Successfully reported
+15

Zebulon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zebulon is 'n woonstel met 'n privaat ingang op die boonste verdieping van die eienaar se huis in Heroldsbaai. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die baai en op die berge en is ideaal vir gaste wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met 'n kaggel. Daar is 'n tweede leefarea met 'n ingeboude braai.

Die verblyf spog met 'n lieflike tuin, 'n braai-area, veilige parkeerplek en is 1 km vanaf die strand.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 78 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zebulon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea7061c0023be402f1036723c2f8510171eb9dcd8db6d174a3fd95b55e4eb5542f1823b571ff0631ce8bc6990e065c28b0fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 78 Slaapplek Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05183335672 22.397800454894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang