Successfully reported
+14

Zee Sicht

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Kuiseb Avenue, Langstrand, Erongo
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zee Sicht is aan die strandfront in Langstrand geleë en is 'n ruim selfsorghuis vir tot 8 mense.

Die drieverdieping-vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort.

Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en maak oop op 'n patio wat oor die omgewing en see uitkyk. Braaigeriewe, asook parkeerplek is beskikbaar. Tot 2 klein honde kan slegs geakkommodeer word met vooraf reëling.

Swakopmund bied verskeie doendinge soos sandplankry, kajakvaart, visvang, gholfspeel, of gaan op skilderagtige fiets- en vierwielmotorfietstoere. Gaste kan ook die Swakompund-museum, die Nasionale Mariene Akwarium, of die Swakopmund Hotel en Vermaaksentrum besoek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marinda B
5.0
Veilig, gerieflik, baie netjies. Pragtige gerieflike huis, alles wat jy nodig het met pragtige uitsig. U kan regtig daaraan dink vir 'n beskutte braai...
Sien meer
Mei 2025
Daniel B
Saam met vriende
4.8
It was lekke. I like the place. Lekke place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Sanet S
Saam met vriende
4.8
Verblyf was gerieflik en skoon. Dankie, verblyf was gerieflik en skoon.
Jun 2024
Christel V
4.6
'n Lieflike, ruim goed toegeruste huis op die strand. Wonderlike, moderne en ruim huis. 3 gesinne het met gemak gebly. Alle vertrekke toegerus met pra...
Sien meer
Jan 2025
Venice S
4.4
Het heerlik gekuier. Baie gerieflike huis met ruime kamers en genoeg badkamers.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 51 Kuiseb Avenue, Langstrand, Erongo
  • Gaste dink Zee Sicht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Kuiseb Avenue, Langstrand, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1UudRIBw9idcRpHsRDbcqUMbL4G0TANu6BejFQkFKHhJp1UoJ3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 51 Kuiseb Avenue Langstrand Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.825890827543 14.542919288818
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang