Successfully reported

Zeehuijs

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Bradley V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Sal definitief terugkom. Huis was in baie goeie kondisie. Area was lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie aangenaam verras. Netjies, skoon, baie goed toegeruste huis. Zeehuijs het verskeie kuierareas in die huis. Loopafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Wonderlike toegerus en heerlik vir saamkuier. Baie goed toegerus. Heerlik meer as genoeg spasie en kuierplek. Kingsize bed. Kort aandag. Verder as net heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing. Ons het baie lekker gekuier. Dis baie gerieflik en stapafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zadia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lekker verblyf. Zeehuijs is 'n pragtige, skoon en netjiese huis met geen loadshedding! Alles was perfect en Gail was awesome! Baie dankie, ons sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Beautiful. Awesome, superseded expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Pragtige, netjiese woning ideaal vir ontspanning. Uitstekend! Baie netjies en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Lovely. Ons het heerlike verblyf in Zeehuijs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezel H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Pragtig, netjies, skoon en toegerus met alles wat nodig is vir 'n perfekte vakansie. Baie dankie! Die verblyf lyk presies so mooi en netjies soos die foto's. Baie gerieflik, skoon en baie goeie kliëntediens van die staf en eienaar. Ons het niks kortgekom nie, die verblyf is perfek en het ons verwagtinge oortref! Ons sal die verblyf vir seker aanbeveel! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Zeehuijs is the place! This was exactly what we expected and had in mind for our weekend getaway. Gail was amazing and accommodated us wherever she could. She is a natural host and genuinely service oriented.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 180

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 School Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9120a751ea80fc25e2222365320358e18fa0301263dbcbd6ca4325c122a093a2fef95112e6bfcda1f2b8d156cec809f5acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense 83 5 1 5 32 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.348540207657 18.154545509787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang