Zeeland Pier 1002
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 111 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zeeland Pier 1002 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapstadse middestad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde bestemming kan verken.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n lessenaar, sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n binnenshuise plonspoel en 'n gimnasium geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die V&A Waterfront, die DHL-stadion, Iziko Bo-Kaap Museum en Tafelberg-kabelkar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Zeeland Pier, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang