Zeeland Pier 1008
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 174 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Kaapstad en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, bied hierdie woonstel 'n gerieflike basis om die stad te verken.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV geniet, en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het volle toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad en gimnasium, perfek vir ontspanning. Vir diegene wat wil verken, is die V&A Waterfront binne loopafstand van die woonstel, terwyl die Seepunt-promenade 4 km weg geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang