Successfully reported
+68

Zeezicht Apartments

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 1st Avenue, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zeezicht Apartments bied selfsorgwoonstelle teen die kus in Shelley Point. Elke woonstel spog met 'n see-uitsig vanaf die stoep of balkon.

Daar is 5 individuele woonstelle en elke woonstel het slaapplek vir 2 tot 5 persone. Elke eenheid beskik oor 1 of 2 kamers en 1 of 2 badkamers. Elke eenheid het ook 'n kombuis wat met basiese toebehore toegerus is en 'n oopplan-leefarea wat lei na 'n stoep of balkon.

Daar is ook gratis WiFi, 'n groot sondek, swembad, braai-area, wasgoeddiens en veilige parkeerplek. Zeezicht Apartments is net 'n paar minute vanaf Shelley Point Gholfklub en sowat 8 km vanaf St. Helenabaai se hawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
William R
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful. Very satisfactory. We loved every moment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Chris M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Dit was fantasties wat amper nie genoeg is om dit te beskryf nie. Elizan, die gasheer, en haar assistent, Sibo, was regtig vriendelik en b...
Sien meer
Jul 2025
Herman V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! This is one of those places you have to visit and experience yourself to understand its magnificence. The view is out of this ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Danie D
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks en weelderig, met 'n fenomenale uitsig. Dit is een van die mooiste plekke wat ons nog in gebly het. Beide die uitsig en die binnekant van die wo...
Sien meer
Mei 2025
Naseem F
Gesin met tieners
5.0
Very peaceful and relaxed, kids enjoyed. Was incredible, great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizán Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 66 1st Avenue, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zeezicht Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 1st Avenue, Shelley Point, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96efd3174a3d56fac718ed00cb0e6b4bc53b4704e273363ea4ab2c8470b7b1047a7e7c8feca9636d106de85ce51af582a029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 66 1st Avenue Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.702768949087 17.967856790738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang