Successfully reported

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Nelmarie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantastiese, ontspanne verblyf gewes. Ons het baie lekker gebly by Zeldagar. Die huis het die mooiste see-uitsig. Die binnebraai het dit heerlik gemaak vir die koue. Dit is ook 'n baie lekker gesellige en kuierhuis. Ek sal net aanbeveel dat hulle meer afdrooglappe gee. Een was te min vir die naweek. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Kuier was fantasties. Huis self was netjies en ons het baie veilig gevoel. Dankie. Netjies uitgelegde huis. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Zeldagar Strandfontein akkommodasie was baie gerieflik vir ons kuier. Definitief lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Plek was groot en baie naby aan die see met 'n pragtige uitsig. Dit was baie rustig. Die see is daar vir saligheid. Die eienaar is vriendelik. Die toesighouer is gereeld beskikbaar sonder om te stres.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Petra Y
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Goed. Zeldagar is 'n lieflik geleë huis. Ek is egter baie teleurgesteld in hoe sleg toegerus die huis was. Daar is die 'bare minimum' in die huis. Geen rasper of aartappelskiller. Opskepbakke en braaibakke is alles wat kort daar. Omdat die naaste kafeetjie redelik ver is en ons eers laat daar kon aankom, sou ek graag 1 sak hout en 1 sak ys gereed wou sien. Die eienaar was ook baie nonchalant oor die feit dat die skottelgoedwasser gebroke was. Ek sou glo dit is goed wat uitgesorteer moes wees voor die Paasnaweek. Die breekdeposito is onvanpas vir 'n huis met so min toebehore.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ernestina M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2025

It was good; the area looks safe. Fine, the manager was friendly even though we arrived late. He was available for any request and did explain the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sarhel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Absolutely stunning. Genoeg ruimte, goeie uitsig, absolute leefbaarheid om te waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Aangename verblyf in 'n prentjiemooi omgewing. Alles was netjies en skoon, daar was net geen melding gemaak of foto van 'n redelike steil trap tussen 2 vlakke nie, veral aangesien ons ouer mense is, en ook nie dat die onderste slaapkamer so klein en donker is nie. Nogtans het ons die uitsig en ligging van die huis baie geniet! Die kombuis is goed toegerus met alles wat nodig is. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurice C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Rustig en gerieflik. Uitstekende ligging en area. Die huis is gerieflik ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valeska K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Wonderful and peaceful getaway! We loved our stay at Zeldagar. Edgar was very helpful and accommodating. Would definitely recommend a getaway to Zeldagar!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Edgar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Mossel Street, Strandfontein, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc535d53837faa7afb6725989d1f4684d38f69af7dcf37bfc236f5247ab5c2ba04424f58e9edc6de31f0c33197038d1f3985e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 9) 33 5 1 5 5 Mossel Street Strandfontein 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754479581573 18.227268290611
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang