Zen On Zenith
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Zenith Street, Solheim, Bedfordview, 1401, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zen On Zenith bied gerieflike B&B-verblyf in 'n kothuis in 'n lieflike tuin met 'n swembad. Die kothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaars woon, in Solheim in Bedfordview.
Die kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n leef-area met 'n TV. Verder het die kothuis 'n yskassie, koffiemasjien, ketel en 'n klein kantoor-area met oorgenoeg kragproppe.
Daar is 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en swembad. Daar is ook 'n onderdak-zentuin waar gaste kan sit en ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 28 Zenith Street, Solheim, Bedfordview, 1401, Gauteng
- Gaste dink Zen On Zenith het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Zenith Street, Solheim, Bedfordview, 1401, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang