Successfully reported

Zevenwacht Wine Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Thys P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Wonderlik. More. Dis was baie lekker on daar te gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriam V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Beautiful place, friendly people. We were very happy to stay at the Zevenwacht Wine Estate, it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Dit was baie skoon en netjies en ons het lekker gebly. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

Baie gerieflik en mooi uitsig. Chalet baie mooi uitsig oor wingerde. Besonder.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lluwellyn C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2025

Disappointed. Hulle diens was pateties vir die geld wat jy betaal. Geen inligting ontvang van WiFi, kontakbesonderhede, telefoon in kamer wat nie werk nie, etc. Ek moes die volgende dag by die kantoor gaan navraag doen of daar sulke inligting beskikbaar is. Die geiser in kamer het nie gewerk vanaf die Saterdag tot Sondag en moes in koue water stort. Wat 'n 25 huweliksanniversarie moes wees nadat ons 25 jaar terug daar getrouwd het, was seker van my slegste ondervinding.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2025

Kuilsrivier akkommodasie. Baie mooi wynplaas. Sal volgende keer eerder die Country Inn op die plaas boek - lyk of hulle kamers ten minste uitsig het. Die Cottages sit in 'n ry, ver van die Country Inn, het geen uitsig nie. Ons was in eenheid 6, het geen toegang tot 'n stoep gehad (soos wat op foto's verskyn) nie en ander kamers in eenheid 6 was gesluit. Mat in kamer was oud met vlekke - moet vervang word. Res van eenheid was netjies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Marcus C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Relaxing and revitalising. Beautiful stay with the family at Zevenwacht Wine Estate. The room was very spacious and the bed was big enough to have the two monsters in bed with us and still be comfortable by the morning. Thank you for a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Fantastiese ligging. Asemrowende uitsig. Vir die chalet sal ek beter kombuistoerusting insit. Geroes en gechip. Ook 'n daaglikse skoonmaakdiens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose R
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Aangenaam. Ons het ongerieflikhede ervaar, maar ek het die besprekingsagent op Maandag, 27 Maart 2023 gebel en dit met haar bespreek. Ek is seker dat sy dit met die bestuur sou opneem en so verseker dat toekomstige gaste nie dieselfde ongerief sal ervaar nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Julane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 2 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 88 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht Road, Kuils River, 7579, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4P5FVfaHCDcJvghRgIQebrPj3KSCHe10TlxaDvRKaOryR91LJ2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Langverwacht Road Kuils River 7579 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.929975215501 18.729481813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang