Zimbali Beach Forest Golf Estate
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Forestwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Zimbali Beach Forest Golf Estate is 'n selfsorghuis in Ballito, wat tot 6 gaste kan akkommodeer. Geleë aan die ooskus in die bosgedeelte van die landgoed, bied die huis 'n rustige omgewing omring deur oorvloedige voëllewe en wildlewe.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, met 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Dit vloei in 'n oopplan-eet- en sitkamer, wat lei na 'n swembaddek wat ideaal is vir vermaak. Gaste kan ook 'n braai by die swembad geniet na 'n dag op die strand. Bykomende geriewe sluit in sentrale verhitting vir die winter en 'n swembad vir warmer dae.
Die huis is toegerus met 'n battery-rugsteunstelsel om krag te verskaf tydens onderbrekings of beurtkrag. Dit beskik ook oor 'n ondergrondse reënwater-oesstelsel met filtrasie, wat drinkbare water regdeur die eenheid voorsien.
Die eiendom is aan die oostekant van die landgoed geleë, naby belangrike geriewe soos die strand, Valley of the Pools, Gholfklub en Bushbuck Club.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 35 Forestwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Forestwood Drive, Zimbali Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang