Successfully reported
+19

Zimbali Boulevard Suites 136

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albizia Drive, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zimbali Boulevard Suites 136 is 'n selfsorgvakansiewoonstel op die ongerepte Zimbali Estate in Ballito. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n heerlike naweekwegbreek aangesien die landgoed baie aktiwiteite en geriewe het.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien-droër is ook beskikbaar. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die gebou se dakarea met sonstoele en 'n swembad wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Die woonstel is ongeveer 3 km vanaf Tongaat-strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Buhle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Albizia Drive, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Boulevard Suites 136 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 399
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 399
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 399
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albizia Drive, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e0b941571f97402d680887130e3932c1689facaad5a8a8c5dcfd22a2ef1ffd85456949371b0efc8159627f932df7c69e20b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Albizia Drive Ballito 4422 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.554935810576 31.183544608598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang