Zimbali Hills
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Zimbali Hills is 'n selfsorg-dorpshuis met 'n pragtige uitsig oor die welige woud en 'n beperkte uitsig oor die see in die verte. Die huis is in die gesogte Zimbali Kusoord geleë.
Die smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei. Die ten volle toegeruste kombuis wat met 'n ketel, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, stoof en 'n oond wat toegerus is.
Die aangrensende oopplan-leefarea het glasskuifdeure wat na die balkon met 'n buite-etenstafel, sitplek en braaigeriewe lei. Die huis het ook 'n informele sitarea, lugversorging, WiFi en 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Waterwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang