Zimbali Lakes - 148 Boulevard Suites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes, Unit 148 Boulevard Suites, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zimbali Lakes - 148 Boulevard Suites is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige landgoed in Ballito. Hierdie woonstel bied 'n rustige wegbreek van die stadsgewoel en is naby King Shaka-lughawe, winkelsentrums, strande en trekpleisters.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus sitarea het 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is rugsteunkrag wat krag aan die TV en WiFi voorsien en gaste sal ook hulle elektriese toestelle kan laai.
Die sitarea lei na die balkon met 'n uitsig. Gaste het toegang tot die dek op die dak met 'n swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Zanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes, Unit 148 Boulevard Suites, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albizia Drive, Zimbali Lakes, Unit 148 Boulevard Suites, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang