Zimbali Lakes Boulavard Suites 261
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albizia Road, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Port Zimbali, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zimbali Lakes Boulevard Suites 261 is in 'n veilige kompleks in Port Zimbali geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel naby die strand. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Hierdie smaakvol ontwerpte oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, fietsry en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Buhle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 Albizia Road, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Port Zimbali, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Albizia Road, Zimbali Lakes Boulevard Suites, Port Zimbali, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang